Oolfant se potgooi
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.
Podcasting since 2021 • 69 episodes
Oolfant se potgooi
Latest Episodes
Gee jou Kind 'n Hupstoot deur Voorlees!
Bekommerd oor jou kind se taal? Of sommer net lus om ’n baie aangename gewoonte saam met jou kind te vorm? Kom hoor wat is al die ongelooflike voordele van voorlees en dat dit ’n ongeëwenaarde manier is om jou kind se verbeel...
•
Season 4
•
Episode 2
•
20:49
'n Hegte gesin deel STORIES!
’n Hegte gesin deel stories! Akademie is maar een klein deeltjie van die lewe. Dis die ander deel wat jou kinders gaan onthou lank nadat hulle klaar is met skool, die dinge wat julle gesin saam gedoen het en onbreekbare bande tussen...
•
Season 4
•
Episode 1
•
20:46
Laat hulle SPEEL!
Is jou senuwees klaar, want dit lyk of jou kind aldag en heeldag net speel? En nog erger, sê nou net iemand sien hom speel in “skooltyd”? Maar tog kan jy jou so bekommer as jou nie kan of wil speel nie... Kom luister hier hoekom jou...
•
Season 3
•
Episode 6
•
21:35
Hou hulle vas!
Hou hulle vas! Is jy en jou kind op dieselfde golflengte? Nee, ek bedoel nou regtig: Kan julle mekaar opvang?Kom hoor hoekom dit so belangrik is dat daar ‘n sterk band tussen jou en jou kind bestaan, veral as jy bekomm...
•
Season 3
•
Episode 5
•
19:17
‘n Wenresep vir JOU tuisonderwys
In hierdie potgooi gee ek vir jou ‘n wenresep vir tuisonderwys – en hy het net 4 bestanddele!Kom hoor ‘n bietjie wat die kernbestanddele is vir ‘n wenresep vir jóú tuisonderwys. Dis eintlik baie eenvoudig – so eenvoudig soos broodbak. Ne...
•
Season 3
•
Episode 4
•
22:51