Oolfant se potgooi
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.
Episodes
69 episodes
Gee jou Kind 'n Hupstoot deur Voorlees!
Bekommerd oor jou kind se taal? Of sommer net lus om ’n baie aangename gewoonte saam met jou kind te vorm? Kom hoor wat is al die ongelooflike voordele van voorlees en dat dit ’n ongeëwenaarde manier is om jou kind se verbeel...
•
Season 4
•
Episode 2
•
20:49
'n Hegte gesin deel STORIES!
’n Hegte gesin deel stories! Akademie is maar een klein deeltjie van die lewe. Dis die ander deel wat jou kinders gaan onthou lank nadat hulle klaar is met skool, die dinge wat julle gesin saam gedoen het en onbreekbare bande tussen...
•
Season 4
•
Episode 1
•
20:46
Laat hulle SPEEL!
Is jou senuwees klaar, want dit lyk of jou kind aldag en heeldag net speel? En nog erger, sê nou net iemand sien hom speel in “skooltyd”? Maar tog kan jy jou so bekommer as jou nie kan of wil speel nie... Kom luister hier hoekom jou...
•
Season 3
•
Episode 6
•
21:35
Hou hulle vas!
Hou hulle vas! Is jy en jou kind op dieselfde golflengte? Nee, ek bedoel nou regtig: Kan julle mekaar opvang?Kom hoor hoekom dit so belangrik is dat daar ‘n sterk band tussen jou en jou kind bestaan, veral as jy bekomm...
•
Season 3
•
Episode 5
•
19:17
‘n Wenresep vir JOU tuisonderwys
In hierdie potgooi gee ek vir jou ‘n wenresep vir tuisonderwys – en hy het net 4 bestanddele!Kom hoor ‘n bietjie wat die kernbestanddele is vir ‘n wenresep vir jóú tuisonderwys. Dis eintlik baie eenvoudig – so eenvoudig soos broodbak. Ne...
•
Season 3
•
Episode 4
•
22:51
Ontskoling (“Deschooling”): ʼn nuwe dag breek vir jou aan!
Sukkel jy en jou kind om van die “skool” in julle tuisskool ontslae te raak? In hierdie potgooi kyk ek saam met jou na wat ontskoling ("deschooling") eintlik is, hoe dit verskil van “unschooling” en wat jy en jou kind k...
•
Season 3
•
Episode 3
•
19:10
Waarheen is jy op pad met jou tuisonderwys?
Draai jou kop van al die advies wat jy kry, en trek jou maag op ʼn knop van angstigheid?In hierdie potgooi gee ek vir jou 4 stappe om jou te help om vir julle gesin langtermyndoelwitte of ʼn eindbestemming met julle tuisonderwys te bepaal....
•
Season 3
•
Episode 2
•
20:31
Hoe haal ek my kinders uit die skool...en hoe sit ek hulle weer terug?
In hierdie episode beantwoord ek twee vrae wat ek dikwels kry: · Hoe haal ek my kind uit die skool, en · Hoe sit ek my kind terug in die sko...
•
Season 3
•
Episode 1
•
20:19
Oolfant kry 'n nuwe baas
Oolfant het van 1 Augustus ʼn nuwe baas. En dis niemand anders nie as Karin van Oostrum van Pestalozzi Trust faam. Luister in hierdie episode:· na al die planne wat Karin met oolfant het· ...
•
21:37
Vir tye wanneer jy net so moeg is
“Ek vind myself verby gedaan,” so skryf ʼn uitgeputte ma onlangs vir my.Sy vertel van die twee keer wat hulle in die laaste jaar getrek het. Van die nuwe baba. En dat die blote gedagte om nuwe Wiskunde konsepte aan haar negejarige en sewe...
•
Season 2
•
Episode 15
•
11:04
Drie anderster vaardighede om jou kind te leer
In hierdie episode deel ek graag met jou drie anderster vaardighede deel wat ek dink elke liewe tuisgeskoolde kind moet hê. En ek gebruik stories om dit vir jou te verduidelik. So, hierdie episode is 'n lekker ene om saam met jou kinders te lui...
•
Season 2
•
Episode 14
•
13:54
“My tuisskool was 'n flop”
ʼn Tuisskoolma het so ʼn week of wat gelede uitgereik omdat sy ontsteld was. Sy het haar kind formeel laat evalueer, omdat haar veertienjarige daarop aandring om terug te gaan skool toe. En die uitslae wat beroerd. Ek was ook al daar....
•
Season 2
•
Episode 13
•
13:30
Kry so selfvertroue in tuisonderwys
As mens tuisskool, smag jy so baie keer na daardie “ek weet presies wat ek doen” gevoel. Die selfvertroue, die vaste wete dat jy op die regte pad is. In hierdie potgooi wil ek vir jou die vier stappe gee wat jou uiteindelik gaan lei tot by “ek ...
•
Season 2
•
Episode 12
•
11:50
Moet ek oorskakel na Engels as voertaal?
ʼn Vraag wat ek nogal dikwels kry is die een oor die taal van onderrig. Of om die vraag meer spesifiek te stel: moet ek oorskakel Engels toe.In hierdie potgooiepisode deel ek graag met jou twee vrae oor voertaal en my antwoord...
•
Season 2
•
Episode 5
•
12:33
Kry so jou energie terug
As ʼn ma het jy baie ysters in die vuur. Kos en klere van jou gesin. Hulle gesondheid, hulle hele welstand. ʼn Huishouding wat jy flink probeer bestuur. En as jy ʼn tuisskoolma is raak jou werklading...
•
Season 2
•
Episode 9
•
10:12
6 dinge wat jy met jou 6-jarige moet doen
Wat moet ek met my voorskoolse kind doen, vra elke ma haarself af as haar kind naby skoolgaande ouderdom kom. Hoe weet ek ek doen genoeg? Doen ek te veel? Hoe stimuleer ek my kind sonder om hom of haar moeg te maak vir leer? In hie...
•
Season 2
•
Episode 6
•
18:09
Gaan dit in die eksamen wees?
Die bemarkingskenner Seth Godin, wat beslis ook ʼn bietjie van filosoof is, het laat in 2021 in een van sy e-posse gepraat oor die gevaar om altyd te vra: gaan dit in die eksamen wees?Daardie vraag veroorsaak dat ons kinders nie regtig le...
•
Season 2
•
Episode 8
•
9:08
Hoekom bietjie werk elke dag so goed werk
Jy weet nou al ek ʼn groot voorstander is van die leuse bietjie werk plus elke dag. In hierdie week se potgooi wil ek vir jou drie redes gee waarom ek so baie van hierdie leuse hou.En dan wil ek met jou ʼn baie interessante sto...
•
Season 2
•
Episode 7
•
7:26
Jy kan kies hoe jy wil voel
Emosie IS hoe ons hierdie fisiese lewe in ons lywe ervaar. Daarom is gevoelens nooit verkeerd nie, maar ʼn noodsaaklike deel van ons aardse bestaan. ʼn Lewe sonder emosie sal taamlik saai wees. Die probleme met ons gevoe...
•
Season 2
•
Episode 6
•
28:16
Voed jou kind se siel op hierdie kreatiewe manier
Collette van Rheede van Oudtshoorn is ʼn tuisskoolma van vyf. Maar Collette is ook ʼn passievolle kunstenaar. En nou het sy ʼn kunsprogram in die vorm van ʼn e-boek beskikbaar om die lewe vir ander ma’s soos jy bietjie makliker te maak.Haar ...
•
Season 2
•
Episode 5
•
33:26
Pen en papier steeds die beste manier
In hierdie week se potgooi dink ek na of dit enigsins nog nodig is dat ons ons kinders met pen en papier moet laat skryf. Wees oopkop saam met my en kom ons kom saam agter die kap van die byl oor die redes waarom ons steeds ons kinders op papie...
•
Season 2
•
Episode 4
•
16:36
Die waarde van taalontwikkeling? Legio!
Hoekom is dit so ʼn goeie belegging van jou tyd om soveel aandag aan taalontwikkeling te gee? Die voordele van goeie taalvaardighede is legio. Soos dat jou kind:makliker leer leesvinniger vlot leer leesbeter leesbeg...
•
Season 2
•
Episode 3
•
43:03
“Dis hoekom jou kinders vir hulleself moet leer dink”
“Ons het die hele wêreld daarbuite. Dis soos hierdie buffet waarvan jy kan afeet. Gaan soek die disse wat jy van hou en wat jou opgewonde maak.”Aan die woord is tuisskoolma, Lizelle Rademeyer. En hierbo is haar gedagtes oor die vryheid w...
•
Season 2
•
Episode 2
•
24:43
Hoe om sonder 'n bokskurrikulum te tuisskool
In hierdie episode gaan jy leer hoe om sonder ʼn bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie ʼn idee waar om te begin nie.Kom vind uit wat die drie geheime oor onderwys is wat jou vir altyd anders na tuisskool sal laat kyk.
•
Season 2
•
Episode 1
•
32:06
Gesoute tuisskoolma se 7 geheime vir tuisskoolsukses
Vir hierdie heel laaste potgooiepisode van 2021 is dit vir my baie lekker om met ʼn gesoute tuisskoolma te gesels en al haar raad en wenke om van tuisonderrig ʼn sukses te maak met jou te deel.Ek gesels met Willemien Kruger, die skepper va...
•
Season 1
•
Episode 45
•
38:02