Oolfant se potgooi

Met vlieënde vaandels na tuisskoolsukses

March 17, 2021 Marisa Haasbroek Season 1 Episode 9
Oolfant se potgooi
Met vlieënde vaandels na tuisskoolsukses
Show Notes

Tuisonderwys het 5 ooreenkomste met 'n vliegtuigrit. Dit gaan jou help om ʼn duidelike prentjie in jou kop te kry waaraan jy kan dink as jy weer begin twyfel oor jou sukses met tuisonderrig.

Hier is die vyf punte:

1. Hou kontak met die toring

2. Dien ʼn vlugplan in

3. ʼn Vliegtuig het net twee dinge nodig om aan te hou vlieg

4. ʼn Vliegtuig is 90% van die tyd van koers af

5. Sit eerste jou eie suurstofmasker op

Hier is die YouTube video waarna ek verwys:

https://youtu.be/ph2QajNj6VA

En hier is die artikel oor die matriekopsies:

https://oolfant.com/matriek-vir-tuisskolers/

Stel jy belang in 21 dae na sukses as tuisskoolma? Meer inligting hier:

https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/