Oolfant se potgooi

Voorlees is 'n geskenk wat hou en hou

Marisa Haasbroek Season 1 Episode 2

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 25:08

Hierdie week op die oolfant potgooi praat ek met tuisskoolma, Hannekie Verwoerd. Sy is ook ʼn bedrewe en begeesterde taal- en spraakterapeut. As ons twee praat, raak ons altyd ʼn bietjie meegevoer oor Afrikaanse boeke. So, wees gewaarsku.

Hannekie verduidelik in hierdie onderhoud van ʼn nuwe voordeel van voorlees waaraan sy onlangs gedink het.