Oolfant se potgooi
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.
Oolfant se potgooi
Sit speel-speel die geniet terug in leer
•
Marisa Haasbroek
•
Season 1
•
Episode 4
Vandag praat ons oor woorde en woordspeletjies. Sanet du Toit van Pretoria is my gas. Ek en Sanet het in 2017 kennis gemaak toe sy my vertel het van die teëltjies vir ʼn woordboubordspeletjie wat sy maak.
Verlede jaar het alles vir haar verander toe 'n SA bordspeletjievervaardiger haar genader het om ʼn volwaardige bordspeletjie te begin ontwikkel.
Ons gesels oor speletjies en entrepreneurskap. En hoekom tuisskolers so lief is vir bordspeletjies.
Meer inligting hier: